southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1989 BMW 316i in Robertson, Western Cape for sale

1989 BMW 316i
1989 BMW 316i
1989 BMW 316i
1989 BMW 316i

Ek wil graag my BMW 316i verkoop. Die motor is in 'n baie goeie toestand met al die papierwerk op datum (lisensie). Die motor is ook op my naam. Tans is die voertuig nie in lopende toestand nie aangesien die "computer boks"se bedarding foutief is, indien u belangstel sal u self verantwoordelik wees om die voertuig te kom haal. Ek is woonagtig in Bredasdorp

>> Click here to search for more - Cars in Western Cape